Die perfekte speelgroep vir elke kind

Beste Kindersorg vir jou kind

Welkom by Pikkieland Speelgroup!

Divider
Icon 01

Babas

(3 maande – 23 maande)

Icon 02

Kleuters

(2 tot 3 jaar oud)

Icon 03

Voorskool

(4 jaar oud)

Icon 04

Graad R

(5 jaar oud)

Icon 01

Na-skool

(6 jaar tot 12 jaar)

Omtrent ons

Pikkieland se beleid is om kinders te leer rewyl hulle speel van toeka tot nou, ons doen ook modderspel en krappe vang.  Meeste van ons aktiwiteite is buite tussen die bome in die atmosfeer van n woud met die gesing van voels en troebelende water. Ons doen ook  “opdress” fantasie, wat waarlik iets is om te beleef.

Ons doen meer as genoeg ekstra aktiwitiete onder andere Ballet, Wiskunde, Drama, Catrobarz, Swem, en velle meer.

Drawing Photo

Tevede ouers

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua ut enim ad minim.

Mamma Naam
Kontak ons

Ons Adres & Kontak besonderhede

Divider

Address

36 Debonair Straat
Helderkruin
Roodepoort

Foon & Epos

Foon: 011-764-2032
Cell: 082-452-5287
linda@pikkieland.co.za

Besigheid ure

Maandag-Vrydag - 06.00 17.15 Naweeke en Publike vakansie
dae is Pikkieland toe.

Sessies

Oggend, 06:00 – 13:00
Middag, 13:00 – 17:15
Voldag, 06:00 – 17:15