Algemene vrae

Divider
Kids Photo

Algemene vrae

Divider

Pikkieland maak weekdae 06h00 oop in die oggend en sluit 17h30 weeks middae.

Ja, ontbyt van 7 tot 8 uur, Mieliepap, Oats en Maltabella. Happietyd is 9.30 dan kry hulle broodjies, sap en vrugte.  Middagete is 12.00 dan kry hulle gekookte kos met groente en dan is daar weer n happie tyd in die middag 15hoo.,

 Ja,  babas slaap vanaf 10:00 tot 11:30 en die kleuters slaap van 13:00 tot 14:00.

 Kleuters het temas vir die jaar onder toesig van die skoolhoof en  opgeleide personeel.  Al die personeel het noodhulp kennis.

Kinders word vervoer tot by Pilkieland vanaf hulle skole tussen 12:30 en 14:00 Hulle kry middag ete, dan uittrek tyd en huiswerk onder toesig met opgeleide personeel

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.