Omtrent Pikkieland

Welkom by Pikkieland

Omtrent ons

Pikkieland verskaf ontbyt, verversings, middagete en weer verversings. Ons maak ook voorsiening vir kindertjies wat 2 of 3 dae per week kom.

Een van die bekende instellings is die ken mekaar braai vir al die ouers om te  kuier terwyl die kleintjies n baba sokkie hou. Pikkieland hou ook n jaarlikse kamp by n naby gelee kamp plek waar ouer en kind net kan ontspan en saam kuier. Ons hou ons jaarlikse dans wat ook altyd n groot hoogtepunt is en dan om alles af te rond hou ons konsert  en die kersie op die koek is ons kers funksie wat ons afsluit met n lekker piekniek.  Instappies en uitstappies word ook gereeld gehou.

Die klein pikkies kry n vorderings verslag elke einde van die termyn om ouers op hoogte te hou.

Omdat die pikkies nog klein is leer ons hulle om babatreetjies te gee tot wanneer hulle vlerkies sterk genoeg is om hulle vlerke te sprei na die groot skool.

Na-skool kinders kom in die middag terug vir die naskool met n lekker bord gekookte kos. Huiswerk word gedoen onder toesig. Na huiswerk kan hulle ontspan en n bietjie swem of onspanne speletjies speel.

Dit is ons beleid om hierdie kinders ware leiers te maak vir die toekoms en dat hulle die hoerskool sal pak met lewenslus en baie energie. Ons by pikkieland streef daarna om die kindersiets saam te stuur in die toekoms dat hulle dit n kompas van hulle lewe sal maak “memorable” oomblikke, integriteit, selfvertroue en werdersydse respek vir hulle self en medemens.

Voel vry om enige tyd te skakel of om te kom besigtig. 

Drawing Photo

Additionele Aktiviteite

Verykens Programme

Ons doen meer as genoeg ekstra aktiwitiete onder andere Ballet, Wiskunde, Drama, Catrobarz, Swem, en velle meer.

Jaarlikse byeenkomste en Kamp

Een van die bekende instellings is die ken mekaar braai vir al die ouers om kuier terwyl die kleintjies n baba sokkie hou. Pikkieland hou ook n jaarlikse kamp by n naby gelee kamp plek waar ouer en kind net kan ontspan en saam kuier. Ons hou ons jaarlikse dans wat ook altyd n groot hoogtepunt is en dan om alles af te rond hou ons konsert en die kersie op die koek is ons kers funksie wat ons afsluit met n lekker piekniek. Instappies en uitstappies word ook gereeld gehou.

Na-skool

Vervoer van skool na Pikkieland
Middag Ete
Huiswerk
Speel

passievolle staflede

Ons Span

Divider

Linda Rademeyer

Hoof

Eleen

Opvoeder

Teacher 04

Cicille

Opvoeder

Teacher 04

Connie

Opvoeder

Teacher 04

Spanlid

Opvoeder

Teacher 04

Spanlid

Opvoeder